Skryfbehoeftes 2021.jpg

GRAAD 4 SKRYFBEHOEFTES 2021

5 x Blou balpunt penne

5 x HB grys potlode

2 x Uitveërs

1 x Skerpmaker

1 x 30cm liniaal

1 Pak Inkleurpotlode

1 x Steadler balpunt kleurpenne

1 x Flip file – 20 sakkies

1 x 13cm skêr

1 x Mon Ami Uitdraaikryte

(Retractable Wax Crayons)

2 x 43g Pritt gom

1 x 96 bladsye skrif

Geen gel penne asseblief

 

GRAAD 5 – 7 SKRYFBEHOEFTES 2021

2 x HB potlode

2 x 5B potlode

1 x Pak Steadler kleur balpuntpenne

1 x Pacer potlood

1 x potloodskerpmaker met houer

3 x blou balpuntpenne (geen gel penne)

12 kleurpotlode (24+ kleure ideaal vir Gr 7)

1 x Mon Ami Uitdraaikryte

(Retractable Wax Crayons)

1 x Skêr

4 x liniaal – 30cm (genoeg vir die hele jaar)

2 x uitveërs

2 x 43g Pritt

2 x Houtlym vir Kuns en Kultuur klas

2 x Clear Bostik vir Natuurwetenskap en Kuns en Kultuur

(handig een buis in aan begin van die jaar by KK-klas)

1 x Flip file met 30 sakkies