top of page

BEHEERLIGGAAMVERKIESING 2024

Belangrikheid van deelname aan die Beheerliggaamverkiesing

 

Ons almal weet teen hierdie tyd hoe uiters belangrik die rol van ‘n Beheerliggaam in ons skool is.

Betrokke ouers/voogde sorg vir suksesvolle skole.

 ‘n Skool se Beheerliggaam sorg vir bykomende befondsing om die skool op te knap en te verbeter.

 ‘n Beheerliggaam beskerm leerders sowel as personeel en ouers se belange in die skool.

 Hul verseker dat leerders gehalte onderrig ontvang.  

Die Beheerliggaam is ook verantwoordelik vir die skool se gedragskode en verskeie beleide van die skool.

 Die groot uitdaging bly goeie deelname vanaf die ouergemeenskap sodat ons die kworum van ten minste 261 ouerstemme kan haal.  Daarom vra ons vriendelik dat u asseblief moeite sal doen om te stem. 

Hoe meer ouers stem, hoe sterker is die skool se Beheerliggaamposisie gedurende die volgende drie jaar. 

GENOMINEERDE KANDIDATE

Ilana Mans 2.jpeg
Daniel Mcgeer 2.jpeg
Christopher Reid.jpeg
Cecilia Maria Snyders 2.jpeg
Wessel Jacobus Strydom 2.jpeg
Rayan Henry Terblanche 2.jpeg
Jan Valentyn van der Merwe 2.jpeg
LW van der Merwe 2.jpeg
Stephan van der Walt 2.jpeg
Barend van Wyk 2.jpeg
bottom of page