top of page

LANDLOOP

Laerskool Villieria se amptelike landloop seisoen vind gedurende die derde kwartaal plaas.  Atlete kry hier die geleentheid om aan verskeie byeenkomste deel te neem wat deur AGN georganiseer word.

Landloop oefeninge vind by die skool plaas, Maandag tot Woensdag vanaf 16:00-16:45.  Alle belangstellende atlete (Gr.3 - Gr.7) word aangemoedig om elke oefening by te woon.  Atlete word ook aangemoedig om reg deur die jaar by hul huise onafhanklik te oefen sodoende om fiksheid en dissipline te behou.  

Atlete sal alle belangrike inligting rakende die byeenkomste weekliks ontvang op die nuusbrief.

 

 

Sportklere

 

Atlete neem in die skool se Atletiekhempie en Villiesbroek deel.

 

Organiseerder:       Me R Lombaard

E-posadres: villiesskool@icon.co.za

Kontaknr.: 012 331 1100

bottom of page