NUWE NUUS
Kry die nuutste nuus
NUWE PROJEKTE
HOOGTEPUNTE
OPKOMENDE GEBEURE
ALLE OUERS, VOOGDE EN LEERDERS:
HOU HIERDIE SPASIE DOP!!!!!
Graad 4 tot 7 Skryfbehoeftes vir 2022 skakel -
Graad R - 2022 Inskrywingsvorm
Graad 1 - 2022 Aansoekvorm
Graad R - 2023 Aansoekvorm
WELSPREKENDHEID 2021
Grondslagfase Video
Seniorfase Video
Top 10 Leerders Kwartaal 1 - 2022
Rugby Program 17 Mei 2022
Laerskool Tygerpoort
SKOOL KALENDER VIR 2022


"Aan die voet van die Magaliesberge lê die Laerskool Villieria. As een van die mees Geskiedenisryke skole in die stad, kan ons met trots, waardering en dankbaarheid teenoor ons Skepper, terugkyk na 1903, die ontstaan en begin van ons ongelooflike skool. Waar balans tussen akademie, kultuur en sport by uitstek nagestreef word. Om verder vir ons medemens om te gee, met 'n strewe na harmonie tussen leerders, ouers en onderwysers. Met trots, Laerskool Villieria."
UIT DIE PEN VAN DIE HOOF

KONTAK ONS
Laerskool Villieria is altyd oop gedurende skoolure. Moet asseblief nie huiwer om ons te kontak in verband met enige vrae oor akademie, sport, kultuur, geleenthede, personeel of enige ander skoolverwante navrae nie.
Ben Swartstraat 1031
Villieria
Pretoria
0186
012 331 1100
of
064 933 5934

Ben Swartstraat 1031
Villieria
Pretoria
0186
Tel: 012 331 1100
of
064 933 5934
E-pos: villiesskool@icon.co.za
© 2020 Laerskool Villieria website is proudly created by Netcon Systems.