top of page

KRIEKET

Krieket 31 jule2023.jpg

KRIEKET

 

Laerskool Villieria neem deel in die B1-liga, waar ons van 0/9 – 0/13 twee spanne het by elke ouderdomsgroep. Villieria is ook trots om te kan sê dat die 0/8 seuns al deelneem aan dieselfde liga waar hulle al op 'n jong ouderdom gewoont raak aan die “harde bal” krieket konsep. Daar is ook 'n jaarlikse Aandreeks waarin Villieria deelneem.

Altesaam spog Villieria met 13 spanne wat jaarliks deelneem aan krieket.

 

Laerskool Villieria beskik oor uitstekende krieketfasiliteite. Ons het twee krieketvelde en twee oefennette wat ook toegerus is met twee boulmasjiene asook 5 ander nette waar spelers hul boulvaardighede inoefen. Ons beskik oor kwaliteit afrigters wat toegewyd is om die beste in elke speler na vore te laat kom.

 

Ons leerders geniet blootstelling en geleenthede op alle vlakke en daar vind ook jaarliks toere plaas.

 

Sportklere

 

Spelers speel met die Villieria-kriekethemp en ’n wit langbroek (word self aangekoop).

 

Organiseerder: Mnr J de Beer

E-posadres: villiesskool@icon.co.za

Kontaknr.: 012 331 1100

bottom of page