top of page

KRIEKET AKADEMIE


Laerskool Villieria het 'n krieket akademie wat hand aan hand werk met die skool se krieket. Hierdie program word oor 'n tydperk van 12 maande van die jaar plaasvind by die skool. 

 

Hierdeur stel ons die leerders in staat om teen 'n minimale bedrag van R300 per maand blootgestel te word aan top gehalte krieket afrigting en ook wedstryde. Die afrigters wat betrokke is by die akademie is ook betrokke by die skool se krieket tydens die liga.


Ons hoof doelwit hiermee is om ons leerders reg deur die jaar krieket te laat beoefen sodat ons met die skole in Pretoria kan kompeteer.

 

Vir enige navrae rondom die krieket program wat reg deur die jaar by ons skool plaasgind,  kontak gerus Mnr Slater op villieriakrieket@gmail.com

bottom of page