GRAAD R
Waar almal spesiaal is!!
By Laerskool Villieria leer ons Graad R-leerders speel-speel.
Graad R maak voorsiening vir emosionele-, sosiale-, intellektuele- en liggaamlike-ontwikkeling van elke kind vir voorbereiding vir die formele onderwys van Graad 1.
Stimulerende leeraktiwiteite ondersteun elke kind om hulle volle potensiaal te ontwikkel.