IMG-20200211-WA0006 (1).jpg

ATLETIEK

Dit is die visie en missie van die skool om geleentheid te bied aan alle opkomende atlete om te ontwikkel tot hul volle potensiaal. Afrigting word behartig deur onderwysers van die skool. Ons neem deel aan ʼn verskeidenheid byeenkomste gedurende die eerste kwartaal. Byeenkomste en oefentye vir gr. 1- 7 atlete word in die eerste nuus- en omsendbrief van die kwartaal gestuur. Al die atlete trek gedurende byeenkomste die Villiesdrag se hemp aan of indien hulle verkies die Villies afmou hemp en kortbroek. Atlete mag ook gedurende formele byeenkomste sporthemp met ʼn bottelgroen knie ski-broek deelneem. Ons atletiekspan presteer gedurende byeenkomste en jaarliks verteenwoordig van ons atlete die skool in die Distrik-, Gauteng- en SA-kampioenskappe.

 

Ons bied die volgende items aan:

Naellope (60m tot 200m):  o/7 – o/13

Middel- en Langafstande (600m – 1500m):  o/9 – o/13

     Aflos:   o/8 – o/13

Verspring:    o/10 – o/13

Hoogspring: o/10 – o/13

Gewigstoot: o/10 – o/13

Spiesgooi:   o/12 – o/13

      Diskus:  o/12 – o/13

 

Organiseerder: Me. M. Reid

E-posadres: mreid0314@gmail.com

Kontaknr.: (012) 331 1100

 

Spanbestuurder:    Me. N. van Staden

Tegniese bestuur:  Mnr. J. de Beer

DSC_0946
DSC_0946

DSC_1071
DSC_1071

DSC_0030
DSC_0030

DSC_0946
DSC_0946

1/7